45worlds
Vinyl Albums



Vinyl Album

Artist:Buddie Barnard
Title:Gee My Jou Hand
Label:  Kristal
Country:South Africa
Catalogue:KLS 639
Date:21 Aug 1978
Format:LP
Collection:  I Own It     I Want It 
Community:  
Price Guide:Valuation Page
» Search eBay #AD  » Search Amazon #AD
This site contains affiliate links for which we may be compensated.
PRICE GUIDE
?

Add Valuation


TrackArtistTitleComposerRating
A1Buddie BarnardMy Droom (Massachusetts)B. And P. GibbRate
A2Buddie BarnardKom Terug Na My (She Still Comes To Me To Pour The Wine)W. FellerRate
A3Buddie BarnardSonder JouShelley V.d. WesthuizenRate
A4Buddie BarnardVoel Jy Ook EensaamBarnardRate
A5Buddie Barnard'n Hart Vol Verlange (Lucille)Bowling, HelmerRate
A6Buddie BarnardTere LiefdeGotz, Hertha, HelmerRate
B1Buddie BarnardWare LiefdeBarnardRate
B2Buddie BarnardGoue Maan (Sugar Moon)Verw. BarnardRate
B3Buddie Barnard'n Hart Wat Treur (Song Sung Blue)Kallalino, DiamondRate
B4Buddie BarnardEk Bring Rose Vir JouJurgens, Relin, ToerienRate
B5Buddie BarnardGoeie Môre SonstraalBarnardRate
B6Buddie BarnardGee My Jou HandBarnardRate


Notes

Buddie Barnard is afkomstig van Gordonia se wêreld in die Noord-Kaap. Sedert sy kinderjare het hy al sy bydrae gelewer as sanger op kunswedstryde en skoolkonserte. In latere jare was hy op verskeie plekke in die Republiek en Suid-Wes Afrika woonagtig waar hy groot bekendheid verwerf het.

Gedurende 1964 is sy eertse langspeelplaat vrygestel en dit was so suksesvol dat daar met nog drie langspeelplate opgevolg is in die volgende drie jaar.

Buddie se sakebelange het egter van toe af aan so baie van sy tyd in beslag geneem dat hy hom nie verder op sy sangloopbaan kon toelê nie.

Nou is Buddie gevestig en het weer tyd tot sy beskikking gehad ter voorbereiding van hierdie opnames. Elkeen wat na hierdie plaat luister sal saamstem dat die tien jaar van rus van professionele optrede sy stem baie laat verbeter het.

Luister en geniet en maak opnuut kennis terwyl Buddie sê: "Gee My Jou Hand".

Comments and Reviews

Add a Comment or Review about this album


See Also

Vinyl Album
Buddie Barnard - Hier Is 'n Mens - Venus - South Africa (1978)
Next by Artist
Vinyl Album
Frikkie Van Zyl Klavier En Ritme Groep - In Die Goudstad - Kristal - South Africa
Next on Label
Vinyl Album
Frikkie Cronje - Droom Snare - Frikkie Cronje En Sy Hawaiise Kitaar - Kristal - South Africa (1969)
Previous on Label

This Record:  Price Guide  :  Add Valuation  :  Add Image  :  Add Video  :  Add Missing Info  :  Make Correction  :  Add See Also  :  Add Linked Release  :  Add to List  :  Add Tag  :  Show Image Data  :  Edit Images  :  BBCode  :  Credits
45worlds website ©2024  :  Homepage  :  Search  :  Sitemap  :  Help Page  :  Privacy  :  Terms  :  Contact  :  Share This Page  :  Like us on Facebook
Vinyl Albums  :  Live Music  :  78 RPM  :  CD Albums  :  CD Singles  :  12" Singles  :  7" Singles  :  Tape Media  :  Classical Music  :  Music Memorabilia  :  Cinema  :  TV Series  :  DVD & Blu-ray  :  Magazines  :  Books  :  Video Games  :  Create Your Own World
Latest  »  Items  :  Comments  :  Price Guide  :  Reviews  :  Ratings  :  Images  :  Lists  :  Videos  :  Tags  :  Collected  :  Wanted  :  Top 50  :  Random
45worlds for music, movies, books etc  :  45cat for 7" singles  :  45spaces for hundreds more worlds